Please send any comments or articles you would like to publish to info@papegaaiberg.org

Please see links above and important numbers on the right.

 


If you are interested to maintain this site, please send queries or suggestions to This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.



Papegaaibergbuurtwag - Stellenbosch Wag planned road block - Nov2014

Good day
 
SAPS, Papegaaibergbuurtwag and the Stellenbosch Wag is planning a road block for one evening next week. We need a few people to smile and hand out pamflets at the blockade on hour shifts.

Carien Punt organises this on behalf of our neighbourhood watch. If you want to help, you can contact her on 083 717 3365 or per email This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.. She will provide the details.
 
The blockade is kept for public safety and to actively demonstrate that we will not tolerate any crime in our neighbourhood.
 
Regards
 
Warnich
 
 
Goeiedag
 
SAPS, Papegaaibergbuurtwag en die Stellenbosch Wag hou 'n padblokkade een aand volgende week. Ons het 'n paar hande nodig om vir 'n uur te glimlag en papiere uit te deel.
 
Carien Punt organiseer dit namens ons buurtwag en indien u kan help, kontak haar gerus op 083 717 3365 of per epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.. Sy sal die besonderhede verskaf.
 
Die blokkade word gehou vir publieke veiligheid en om daadwerklik te wys dat ons nie enige misdaad in ons buurt sal duld nie.

Groete
 
Warnich

Second SAPS-cookie-run - Oct2014

Good day

 
We had two successful cookie-runs to SAPS today and there is going to be another cookie-run to them on Sunday (at 16h00 and 18h30 to cover the last two shift groups).
 
If you are available on Sunday afternoon or evening and want to contribute 30 minutes of your time to this positive gesture, please let me know at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.. We will, like today, depart from my home at 29 Jan Frederik Street on Sundayafternoon at 16h00 and early evening at 18h30.
 
Hope to hear from you soon!
 
Kind regards
 

 

Carien

Herwinning/Recycling - Oct2013

It is requested that all residents partaking in the recycling program forward their details (municipal account number, name, address, contact number) to Marina Lubbe at 021 808 8224 or This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it., so that the database of all parties involved in the recycling program can be updated. 

Thank you for your cooperation and patience. 

For further enquiries please contact Stellenbosch Municipality on 021 808 8224. 

 


Die Munisipaliteit is besig om die databasis op te  dateer van inwoners wat aan die herwinningsprojek  wil deelneem en dit sal waardeer word as kontak  besonderhede (munisipale rekeningnommer, naam,  adres en kontak tellefoonnommer) aan Marina  Lubbe by 021 808 8224 of  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. gestuur kan  word. 

Byvoorbaat dank vir u samewerking en geduld. 

Verdere navrae kan gerig word aan die  Munisipaliteit by 021 808 8224.  

We are back.....almost!

 

 

Please be patient, we are almost back to normal.

Archived articles and material will follow soon.

 

Regards

Papegaaiberg.org

Advertisement

Nedref Instandhouding (Pty)Ltd

Nutsman Eben Basson 0845802441

Vir enige instandhouding, kontak my gerus. Vanaf klein loodgieterswerk, klein bouwerk, verfwerk (binne en/of buite)sweiswerk ( bou van diefwering, veiligheidshekke, oopskuifmotorhekke en handreëlings en balestrades(ook vlekvrye staal). Vlekvrye staal (TIG) sweiswerk, aan voedsel en wyn produkte veral. Klein elektriese werk byv instelasie van veiligheidsligte, buiteligte, skakelaars, ens en drade om erwe of wonings. Beveiliging van mure en hekke teen oorklimmers,installering van rakke in byv kantore, toemaak van krake in mure, vervanging van deurslotte, noem dit en ek doen dit. Vir groter take sal ek ‘n kontrakteur kry en toesig hou sodat die kwaliteit en diens no. 1 bly!My pryse is laag en onderhandelbaar, maar die diens en kwaliteit is die beste en nie onderhandelbaar nie.

Kontak my gerus by selnr: 084 580 2441, e-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. , faks: 0862169845 of besoek my by Nagtegaalstraat 22, Devon Park, Onderpapegaaiberg.

Ek poog om alle werk self en alleen te doen, maar slegs as dit tot almal se voordeel is.

My werk dra ‘n drie maande waarborg waartydens ek enige probleem wat ontstaan a.g.v. swak vakmanskap, gratis regmaak.

Eerlikheid en kwaliteit is vir my van groot belang, dus is u eiendom veilig in my hande, gewaarborg.

Incident Report Service

 

Please use the dedicated Whatsapp service.

Additional information